Videos

Watch the video

Baakensrug Jag

“Kaapjag bied vanjaar, vir die sesde agtereenvolgende jaar, die baie gewilde Baakensrug springbokjagte naby Nelspoort aan. Ons gasheer Roland du Toit en sy vrou Lizelle, verstaan die kuns om groot groepe jagters die ware Karoo-gasvryheid te laat ervaar. Geniet die video van ons onlangse jag en indien u nou al u plek wil verseker vir volgende jaar, kontak Matt Relihan by info@kaapjag.co.za, direk”

Watch the video

do you want to know more about us?

kyk die video

leer meer ons ons