MEMORANDUM VAN VERSTANDHOUDING - Kaapjag en Durbanville Skietklub

Kaapjag en Durbanville Skietklub | Memorandum van Verstandhouding (MOU)
Kaapjag en Durbanville Skietklub het op 2 Augustus 2022, ‘n Memorandum van Verstandhouding (MOU) onderteken. Hierdie ooreenkoms het ten doel om mekaar se doelstellings te ondersteun met die fokus op wedersydse groei.

Kaapjag se lede sal ‘n tasbare voordeel geniet met ‘n 50% afslag op die besoekersfooi aan die skietbaan. Durbanville Skietklub se fasiliteite, sal soos in die verlede, steeds die voorkeur skietbaan wees vir Kaapjag Sentraal Tak se skietbyeenkomste.

ENQUIRIES

Please contact us with any queries you may have.

back to blogs