FRANCOIS ROSSOUW: KAAPJAG VOORSITTER 2022

Kaapjag Uitvoerende Beheerraad

Francois Rossouw was die voormalige Redakteur van GunAfrica Magazine en is werksaam as die Nasionale Operasionele Bestuurder van SA Locums.

Francois het in 2009 by Kaapjag aangesluit en het reeds vir twee jaar op ons Dagbestuur as Ondervoorsitter gedien.

Hy is op 23 April 2022, tydens Kaapjag se Algemene Jaarvergadering verkies tot die nuwe Voorsitter en dien ook steeds as die Redakteur van ons Bontebok Tydskrif en as lid van die Kaapjag Sportkomitee.

Ons wens Francois alle sterkte toe met sy nuwe verantwoordelikhede!

Ontmoet ook ons nuwe Ondervoorsitter: Yaseen Hanware

ENQUIRIES

Please contact us with any queries you may have.

back to blogs