Use Calendar to see up comming wevents and activities -
Look under Branch News for your local branch news and activities -
Create an account by selecting "Register" to log in and view content for members only.
Kennisgewing van die Wynland Ope Inter-Tak Veldskiet
18 September 2010
KAAPJAG
het die voorreg om die SEWENDE Wynland Veldskiet aan te bied Wanneer:
Saterdag 18 September 2010 Navrae:
ANDRIES DU TOIT,
sel 082 783 6541,
epos:
andries@jaffes.co.za
Swartwildebeeste is endemies aan Suid-Afrika en word nie elders in
Afrika aangetref nie.
In die 1890's het hul getalle tot 'n skrale 550 gedaal. 'n Ernstige
brandsiekte-uitbraak in die vroee
1900's het nog
meer laat vrek.
Vandag kom dit weer wydverspreid voor en het die getalle gegroei
tot soveel as 17 493 geregistreerde diere teen 1991
Maksimum trofeegehalte word op 3,5 jaar bereik waarna die
horingpunte begin afsluit en bars weens die gronddolwery wat met
territoriale gedrag gepaard gaan. Volwasse massa word reeds op 2
jaar bereik. Beste ouderdom vir jag en oes is 2,5 jaar.